Dit is vir die hoof en personeel van Laerskool Randhart 'n voorreg om die inligting aangaande ons skool aan u deur te gee op ons webblad. Laat weet ons gerus as daar enige vrae is wat ons nie op die webblad beantwoord het nie.
Log in / Register
U kan gerus op die skakel kliek om na youtube te gaan om ons skool se video te sien.
Kliek hier om na die video te gaan.
Sien ons nuutste nuusbrief
Manage my subscriptions