ALGEMENE KENNIS
2011 was nie so ‘n goeie jaar nie, ons eindig 16de uit agtien skole.
Ons doelwit vir 2012 is om onder die eerste 10 te eindig, daarom is daar reeds 3 Graad 7 leerders hard besig om te oefen.
Super 12 vind die jaar plaas op 25 Augustus 2012.
Verantwoordelike personeel: Me M. Kitching