Arbeidsterapie

Mev Rika van der Merwe
083 557 6128

Arbeidsterapie help kinders om hul volle potensiaal te ontgin ten opsigte van fisieke ontwikkeling, sosiale vaardighede, onafhanklikheid en akademiese vaardighede.

Gestandaardiseerde meetinstrumente word gebruik om sensoriese, motoriese en perseptuele ontwikkeling te evalueer.  Volledige terugvoer word dan aan ouers gegee, waartydens 'n plan van aksie geformuleer word ten opsigte van terapie of tuisprogramme.

Terapie is gebasseer op spanwerk tussen ouers, onderwysers en die arbeidsterapeut ten einde die beste voordeel vir die kind te verkry.

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.