BYBELVASVRA
Ons doelwit vir 2012 is om weer drie spanne in te skryf vir die Rapportryerbeweging se kompetisie.
Oefentye:
· Maandae vanaf 16:00 tot 18:00
· Donderdae vanaf 15:00 tot 16:00
Deelname:
Eerste rondte vind plaas op 18 en 19 Mei 2012
Tweede rondte vind plaas op 17 en 18 Augustus 2012-02-12
Ø Vir die eerste rondte word Eksodus 1 – 20 en Handelinge 1 – 9 bestudeer.
Ø Vir die tweede rondte word 1 Konings 17 - 22, 2 Kronieke 17 - 20 en Handelinge 10 - 21 bestudeer.
Dit is baie harde werk en toeweiding is die wagwoorde.
Personeel verantwoordelik: Me C. Volschenk en Me M.L. van As