Cluster Table Challenge

Die volgende leerders het Maandag, 19 Julie 2010 by Alberview Primary aan die jaarlikse Cluster Table Challenge deelgeneem.

Graad 4

    Marianne Bakkes
    Llewellyn van der Merwe

Graad 5

    Taylon Olivier
    Dillon Franks

Graad 6

    Niki Vermaak
    Deon Erasmus

Graad 7

    Rejean Ferreira
    Michael Botha

Marianne behaal daar 'n 2de plek, Niki 'n 1ste plek en Michael 'n 3de plek.  Hulle ontvang elkeen 'n kontant bedrag as prysgeld.

Marianne en Niki het Donderdag, 22 Julie 2010 by Dinwiddie Primary aan die Distrik Kampioenskappe deelgeneem.

Niki behaal daar 'n 3de plek en sy ontvang 'n bronsmedalje, R50 prysgeld, 'n sakrekenaar en 'n wiskunde rekenaarprogram.

Laerskool Randhart sal hierdie jaar weer aan die Table Challenge deelneem.

Leerders word gedurende die 2de kwartaal getoets deur daaglikse tafeltoetse te skryf.  Spoed en akkuraatheid speel 'n belangrike rol.  Die twee beste leerders in elke graad verteenwoordig dan die skool tydens die Cluster Table Challenge gedurende die 3de kwartaal.

Wenners en naaswenners verteenwoordig hulle skole tydens die Distrikkampioenskappe.

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.