Eksamen / Toetsrooster

 

Toetsrooster vir graad 4 - 7

Eerste kwartaal 2012

 

Leerarea

Datum

Wiskunde

Vrydag, 10 Februarie

Afrikaans

Vrydag, 17 Februarie

Engels

Dinsdag, 21 Februarie

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Vrydag, 24 Februarie

Sosiale Wetenskappe

Dinsdag, 28 Februarie

Natuurwetenskappe

Vrydag, 02 Maart

Tegnologie

Dinsdag, 06 Maart

Kuns en Kultuur

Vrydag, 09 Maart

LO

Dinsdag, 13 Maart

 

Let asseblief op die volgende sake:

·         Leerders ontvang die afbakening en skrifte/leerwerk een week voor hulle ‘n leerarea se toets moet skryf.  Gaan asseblief deur hul skrifte en besorg dit weer geteken terug aan die skool.

·         Indien u wil kommentaar lewer, doen dit asseblief in ‘n aparte skrywe en nie in die leerder se skrif nie.

·         Indien ‘n leerder afwesig is op die dag waarop afbakenings en skrifte/leerwerk uitgedeel word, is dit die leerder se plig en verantwoordelikheid om dit self te bekom en daarvoor te gaan vra.

·         Slegs leerders wat ‘n mediese sertifikaat inhandig of goedkeuring van die hoof het, sal toegelaat word om die toetse soos volg te skryf:

 

Vrydagtoets word die daaropvolgende Maandag na skool geskryf.

Dinsdagtoets word die daaropvolgende Donderdag na skool geskryf.

 

·         Toetse wat na die amptelike toetsdatum afgelê word, sal meer tel as die amptelike toets, aangesien ‘n addisionele vraag verpligtend sal wees.  Dit is dus belangrik dat leerders wel toetse op die vasgestelde datum aflê.

 

Baie dankie vir u samewerking met betrekking tot die toetsrooster en die sake wat daarmee verband hou.  Mag u en u kinders die akademiese jaar positief beleef.

 

 

 

AttachmentSize
Brief aan ouers - Toetsrooster Eerste kwartaal gr 4 2012.doc246.5 KB
Brief aan ouers - Toetsrooster Eerste kwartaal 2012 Gr 5-7.doc244.5 KB
Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.