Bogenoemde is 'n erkende nuwe sportsoort wat privaat gehanteer word deur Intro Golf.
Weereens het ons die jaar die liga oorheers.
Super 12: 2011
Die Super 12 gholf word aangebied deur Laerskool Fontainebleau op die 28ste Oktober 2011 te Randpark Gholfbaan.
Die volgende seuns gaan Laerskool Randhart verteenwoordig:
Dylan Meyer
JD Prinsloo
Robbie Slabbert
Brandon Keevy
Ons Gholfspelers het uitstekend gespeel, ons het in die IPS kompetisie 7de uit 18 skole geeindig.
Die spelers het as volg presteer op die IPS kompetisie
Robbie Slabbert: 20ste met 27 punte
JD Prinsloo: 34ste met 24 punte
Dylan Meyer: 36ste met 23 punte
Brandon Keevy: 40ste met 23 punte
en daar was 'n totaal van 70 spelers wat deel geneem het.
Baie geluk!