Hokkie

Hokkie word aangebied aan Graad 4 tot 7 dogters gedurende die 3de kwartaal.  Hulle neem deel aan die Boksburgliga.  Graad 5 tot 7 seuns speel ook in hokkieliga.

Afrigters:    2012 1ste span  K. van Zyl
  0/12-span R. Mulder
  0/11-span A. Grobler
  0/10-span M.Kitching
  0/9-span

V. Venter

  0/8-groep A. Foxcroft
Seuns Oopspanne D F Venter, M. Prinsloo & W. Combrink

Super 12 (2011)

Die Super 12 Hokkie vind die jaar plaas op die 22ste en 23ste Julie 2011 te Tukkies. Ons dogters het goeie ondervinding met die super 12 ontvang en dit was baie goeie oefening vir die liga wat voorlê.

Liga (2011)

Baie geluk aan ons 0/12 dogters span wat as naaswenners gekroon is van die oos-Gauteng liga. Die dogters het gelykop 0-0 in die finaal gespeel teen Concordia maar het ongelukkig in die valbyl (penalty shootout) verloor.

 

Ons seuns spanne het tydens die seisoen uitstekend gespeel en hulle was onoorwonne. Ons is baie trots op die seuns.

Baie geluk aan Tenisha Roos, Derick Labotski, J.P Botha, Marchelle Botha en Andre Klopper wat gekies is om oos-Gauteng te verteenwoordig.

 

Ons is baie trots.

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.