KONSERT/REVUE/OPERETTE
2014 is om die draai, dan is dit weer tyd vir groot dinge!
Ons doel met konsert/revue/operette is massadeelname en nie winsbejag nie.
Ons glo ook daaraan dat elke Rantie ten minste een keer gedurende hul laerskooljaar aan so ‘n groot projek moet deelneem.
In 2009 het daar 674 leerders van Gr. 1 tot 7 deelgeneem aan Mosaiek Forte.
Terugvoer van oral was ongelooflik positief.
Verantwoordelike personeel: Die totale Ranties personeel