Krieket


Die skool beskik oor 2 turfkrieketblaaie en 5 oefennette.  'n 0/10A en 0/11A-span asook 'n 1ste en 2de span neem aan ligabepalings deel. 'n Suid-Oosrand 0/11, 0/12 en 0/13-span word jaarliks verkies om in Maart en Oktober aan streektoernooie deel te neem.  Die 0/9-span neem aan vriendskaplike toernooie deel.

Afrigters: 2012 1ste span J.A Labuschagne
  2de span M C Boucher
  0/11A M.McMaster
  0/10A  C. van der Merwe
  0/9A    J. du Preez
  0/8 C. van der Merwe, H.J du Preez & M. Prinsloo


Liga 2011:

 

Ons het vanjaar 'n uitstekende krieketseioen gehad. Eerstens het ons algeheel 3de geeindig in die Super 12 kompetisie en ons spanne het hul vorm voort gesit en uitstekend presteer in die liga. Ons het 4 spanne wat as Suid-Oosrand liga wenners gekroon is en 1 span wat naaswenners was. Die spanne wat as wenners gekroon was, is die 0/9, 0/11, 2de span en 1ste span. Dit wil se uit die 5 liga's het ons 4 spanne gehad wat hul onderskeie liga's gewen het.

 

Ons is baie trots op ons krieketseuns!!!

 

 

0/9 Vriendskaplike wedstryde:

 

25 Augustus 2011 teen l/s Elspark         (weg) Randahrt wen

1 September 2011 teen l/s oosterkruin  (weg) Randhart wen

8 September 2011 teen l/s Pres. Steyn  (tuis) Randhart wen

15 September 2011 teen l/s Orion           (tuis) Randhart wen

 

Die 0/9 span gaan 14-17 November 2011 aan die Trinity House kriekettoernooi deelneem.

 

Baie geluk aan die 18 seuns wat gekies is vir die Suid-oos Rand krieketspanne wat gedurende die vakansie aan die Gauteng Proewe week gaan deelnnem. Die seuns is:

 

0/10: MJ Steenberg, Ronaldo van Rooyen, Reinhard Kuhn, JD Prinsloo, Zane Smit en Divan Botes

 

0/11: Danyel Last, Alewyn Vorster, Divan du Toit en JJ Kruger

 

0/12: Nathan Bezuidenhout, Monte de Smidt, Reinhardt van Dyk, Ruan Swart, Brandon Fourie en Brandon Keevy

 

0/13: Dylan Meyer en Estian Snyman.

 

 

Super 12: Krieket

 

0/11 span: 6-9 Julie (Rustenburg)

1ste span: 10-15 Julie (Rustenburg)

 

Ons spanne het uitsonderlik presteer, waar ons 'n 3de plek en 4de plek behaal het uit 16 skole. Ons het algeheel 3de geeindig. Ons is baie trots op die seuns en sterkte vir die liga! Hier is die uitslae vir die Super 12 soos volg:

 


P

0/13

Punt

Posisie

0/11

Punt

Posisie

Algeheel

Punt

1

Stephanus Roos

21

1

Constatiapark

18

1

Constantiapark

37

2

Hennopspark

20

2

Pietersburg-Oos

17

2

Stephanus Roos

35

3

Constantiapark

19

3

Randhart

16

3

Randhart

34

4

Randhart

18

4

Florida

15

4

Pieterseburg-Oos

33

5

Vastrap

17

5

Stephanus Roos

14

5

Hennopspark

31

6

Pietersburg-Oos

16

6

Wierdapark

13

6

Florida

30

7

Florida

15

7

Menlopark

12

7

Wierdapark

26

8

Kruinsig

14

8

Hennopspark

11

8

Vastrap

23

9

Wierdapark

13

9

Tzaneen

10

9

Menlopark

22

10

Rustenburg

12

10

Rustenburg

9

10

Rustenburg

21

11

Orion

11

11

Jan van Riebeeck

8

11

Tzaneen

18

12

Menlopark

10

12

Pietersburg

7

12

Pieterseburg

16

13

Pietersburg

9

13

Vastrap

6

13

Kruinsig

14

14

Tzaneen

8

14

Randfontein

5

14

Orion

14

15

Elarduspark

7

15

Elarduspark

4

15

Elarduspark

15

16

Randfontein

6

16

Orion

3

16

Randfontein

11

 

 

 

 

 

 

17

Jan van Riebeeck

8

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.