Kultuur

KULTUUR

By Laerskool Randhart is ons bevoorreg om ‘n groot verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan te bied, want ons ontwikkel ons leerders hier in totaliteit.

Afdelings:

1.     Redenaars: Individueel

                  Spanredenaars  2 spanne

2.    Koor

3.    Bybelvasvra

4.    Skaak

5.    Dramaklub (nuut gestig)

6.    Kuns

7.    Deelname aan jaarlikse Alberton Kunsverenigingkompetisie (sien afdelings)

8.    Spreekkore

9.    Algemene Kennis

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.