Kuns

KUNS (Alberton Kunsvereniging)

 

Randhart spog met baie kunstige leerders, daarvan spreek die 12 Itemwenners wat 2011 opgelewer het, daar was oor die 200 inskrywings.

Doelwit vir 2012 is dat daar baie meer leerders vir die onvoobereide kuns gekies sal word, want hier kom die waarlike kunstenaars te voorskyn.

Kunsgalery: Elke jaar word ons skool se kunsgalery  in die saal aangepas met nuwe kunsstukke van ons leerders. Kom besigtig dit gerus.

Verantwoordelike personeel: Gr. 1 – 3 personeel

                                             Gr. 4 – 7 Me Zeeman, Me Kitching, Me Slabbert,

                                                         Mnre. Prinsloo en Combrink

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.