Kunswedstryd

KULTUUR 2012
Met die oog op 2012 se Alberton Kunsvereniging wil ek net graag die volgende onder u aandag bring:
Afdelings waarvoor ‘n leerder kan inskryf:
  • Afrikaans Voorgeskrewe Gedig en/of eie keuse
  • Engels Prescribed Poem and/or Own Choice
  • Deelname aan Senior Spreekkoor Gr. 5 – 7
  • Deelname aan Junior Spreekkoor Gr. 1 – 4
  • Afrikaans Gedramatiseerde Poësie (Neutrale drag swart)
  • Afrikaans Prosa Eie keuse
  • Afrikaans Monoloog Eie keuse
  • Afrikaans Samespraak: Dramatiese voorstelling (komies of dramaties) deur twee tot vier deelnemers
  • Afrikaans Onvoorbereide Lees
  • Afrikaans Bybelvoordrag
  • Musiek (Individueel)
  • Afrikaans Stelwerk slegs Graad 5 tot 7
  • Al die bogenoemde afdelings word ook in Engels gedoen
  • Kuns: moet ten minste 2 kunsstukke inskryf, voordat hulle genooi word om aan onvoorbereide kuns deel te neem
  • Fotografie: Graad 4 tot 7 --- baie gewild onder leerlinge
  • Vokaal: Solosang -- u reël self vir ‘n begeleidster.
  • Duet : Onder hierdie afdeling is daar ‘n groot verskeidenheid van soorte liedjies
  • Instrumentaal : verskeidenheid soorte musiek en musiekinstrumente.
  • Redenaars / Public Speaking
  • Dans: word gewoonlik deur hul verskeie dansskole ingeskryf
Uitslae van ons leerders sal eersdaags verskyn, ek wag nog net vir van die privaatinskrywings se uitslae.
AttachmentSize
KUNSWEDSTRYD 2012 program.doc28 KB
Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.