Die landloopseisoen strek vanaf Julie tot en met September. Hier word massadeelname ook bevorder. Atlete ding mee vanaf 0/9 tot 0/13 met afstande wat wissel vanaf 2 tot 4 kilometer.
| Afrigters: | Juf L Zeeman |
| Juf. M Steenkamp | |
| Juf. M. Erasmus | |
| Super 12 2011 |
Super 12: Landloop (30 Julie 2011 te Konka Kampe)
Ons landloop atlete het uitstekend gevaar waar ons dogters 5de en die seuns 6de uit 19 skole geeindig het. Ons het algeheel 5de uit die 19 skole geeindig. Ons wil ook baie geluk se aan Nicole v/d Merwe wat 'n 2de plek behaal het en aan Divan Botes wat 'n 3de plek behaal het.
Baie geluk aan al die atlete!!!
Hier volg die finale uitslag:
|
SKOOL |
0/9 Seuns |
0/9 Dogters |
0/10 Seuns |
0/10 Dogters |
0/11 Seuns |
0/11 Dogters |
0/12 Seuns |
0/12 Dogters |
0/13 Seuns |
0/13 Dogters |
Totaal vir skool |
Posisie |
|
Kruinsig |
50 |
65 |
38 |
33 |
38 |
32 |
35 |
57 |
13 |
22 |
383 |
1 |
|
Elarduspark |
75 |
72 |
22 |
45 |
46 |
87 |
48 |
79 |
30 |
64 |
568 |
2 |
|
Wierdapark |
39 |
57 |
91 |
42 |
87 |
46 |
42 |
22 |
63 |
120 |
609 |
3 |
|
Orion |
101 |
76 |
95 |
80 |
88 |
47 |
41 |
50 |
56 |
30 |
664 |
4 |
|
Randhart |
64 |
51 |
75 |
67 |
99 |
52 |
61 |
79 |
75 |
62 |
685 |
5 |
|
Rustenburg |
67 |
86 |
43 |
38 |
132 |
72 |
96 |
33 |
114 |
58 |
739 |
6 |
|
Hennopspark |
75 |
72 |
53 |
68 |
43 |
106 |
31 |
81 |
150 |
67 |
746 |
7 |
|
Mooirivier |
36 |
10 |
108 |
124 |
59 |
75 |
89 |
46 |
135 |
77 |
759 |
8 |
|
Constantiapark |
40 |
47 |
103 |
33 |
137 |
73 |
89 |
171 |
91 |
34 |
818 |
9 |
|
Fontainebleau |
102 |
112 |
112 |
71 |
60 |
105 |
34 |
114 |
42 |
126 |
878 |
10 |
|
JJ van der Merwe |
124 |
93 |
137 |
178 |
35 |
73 |
108 |
48 |
71 |
81 |
948 |
11 |
|
Vastrap |
74 |
68 |
76 |
118 |
73 |
125 |
143 |
66 |
130 |
115 |
988 |
12 |
|
Pietersburg-Oos |
97 |
132 |
72 |
80 |
108 |
95 |
160 |
103 |
141 |
111 |
1099 |
13 |
|
Stephanus Roos |
80 |
162 |
31 |
164 |
182 |
37 |
135 |
147 |
79 |
134 |
1151 |
14 |
|
Jan van Riebeeck |
171 |
81 |
164 |
85 |
48 |
113 |
148 |
186 |
52 |
141 |
1189 |
15 |
|
Randfontein |
151 |
146 |
137 |
141 |
166 |
141 |
83 |
93 |
113 |
119 |
1290 |
16 |
|
Florida |
168 |
166 |
68 |
175 |
162 |
200 |
145 |
94 |
165 |
174 |
1517 |
17 |
|
Menlopark |
171 |
171 |
192 |
159 |
116 |
174 |
149 |
182 |
165 |
130 |
1609 |
18 |
|
Kollegepark |
159 |
190 |
171 |
120 |
130 |
185 |
180 |
185 |
125 |
172 |
1617 |
19 |
LIGA:
Gedurende die liga het ons atlete uitstekend gevaar. Die Albertonkampioenskappe het Vrydag 19 Augustus 2011 te Rietvlei plaas gevind. Ons het 28 atlete wat gekwalifiseer het om aan die Distrikkampioenskappe deel te neem wat 7 September plaasvind te Boksburgstadion.
Ons atlete het uitstekend presteer by die Distrikkampioenskappe waar ons 6 atlete het wat gekwalifiseer het om aan die Gautengkampioenskappe deel te neem wat 24 September te H.T.S Vereeniging plaasvind. Die atlete wat gaan deelneem is:
Dehan Fourie (0/9), Deneke Snyman (0/9), Divan Botes (0/10), Charlize Kotze (0/11), Alicia Schmidt (0/13) en Nicole v/d Merwe (0/13)
Tydens die Gautengkampioenskappe het ons 6 atlete baie goed presteer. Ons wil baie geluk se aan Nicole van der Merwe wat 'n 1ste plek behaal het op Gautengkampioenskappe en sy kwalifiseer om aan die S.A kampioenskappe deel te neem te Nelspruit.
Nicole v/d Merwe het tydens die S.A kampioenskappe 'n 4de plek behaal, dit is 'n uitsonderlike prestasie en elke Rantie is trots op Nicole
Ons as Ranties is baie trots op al die atlete!!!