Mental Maths Challenge

Grondslagfase "Mental Maths Challenge"

Die Grondslagfase sal vanjaar weer, soos verlede jaar, aan die "Mental Maths Challenge" deelneem, indien dit weer sal plaasvind. Op hierdie stadium het ons nog geen inligting ontvang nie. Daar is ook nog geen vergadering oor hierdie aangeleentheid gehou nie.

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.