Netbal

                        2012:

- 27 en 28 Februarie: Intergraad

- Di. 6 Maart: 0/12 Proewe vir Alberton

- Wo. 7 Maart: Tuis teen Dr. Verwoerd

- Do. 8 Maart: 0/13 Proewe vir Alberton

- 9-10 Maart: 0/9A-0/12A (Konka kampe)

- Di.13 Maart: Weg te Elarduspark

- Wo.28 Maart: Tuis teen Kollegepark

- April vakansie: 0/13A toer na George

- Wo.11 April: Weg teen Kenmare

- Vry. 13 April: Super 12 Groepwedstryde vir 0/12 en 0/13

- Sa. 14 April: Super 12 Groepwedstryde vir 0/9 - 0/11 te Constantiapark

- Di. 24 April: Netbal liga begin vir C-spanne

- Wo. 17 April:  Liga begin vir A en B-Spanne

- Do. 19 April: Super 12 Finale te tukkies

- Sa. 19 Mei: Super 12 B-spanne te Vastrap(Rustenburg)

 

Liga bepalings: A en B - spanne

 

- 17 April: teen Orion (tuis)

- 25 April: teen Elsburg (tuis)

- 2 Mei: teen President Steyn te Orion

- 9 Mei: teen van Riebeeckpark te Kruinsig

- 16 Mei: teen Impala (tuis)

- 23 Mei: teen Kruinsig te Elsburg

- 30 Mei: teen Concordia te Orion

 

Ons is tans besig met die liga en na Rondte 4 lê ons spanne as volg:

 

0/10 A - 3de

0/10 B - 3de

0/11 A - 3de

0/11 B - 2de

0/12 A - 2de

0/12 B - 1ste

0/13 A - 4de

0/13 B - 1ste


Liga bepalings: C - spanne (Dinsdae)

 

- 24 April: teen Orion (tuis)

- 8 Mei: teen President Steyn (tuis)

- 15 Mei: teen Impala (weg)

- 22 Mei: teen Kruinsig (weg)

- 29 Mei: teen van Riebeeckpark (tuis)


Super 12:

Tydens vanjaar se Super 12 kompetisie het ons netbal uitstekend presteer waar hulle gesamentlik 3de geeindig het en algeheel het ons 6de geeindig. Ons spanne het as volg presteer:

 

0/9 span - 3de plek

0/10 span - 9de plek

0/11 span - 4de plek

0/12 span - 3de plek

0/13 span - 7de plek

Baie geluk

 

Volledige uitslae kan op die Super 12 'link' hierbo gekry word.

 

Sterkte met die res van die seisoen!

 

 

2012 Oefentye: 0/9 - 0/13
A en B spanne - 14:00 - 15:00                                                   
C spanne - 15:00 - 16:00
Maandae, Dinsdae en Woensdae

0/8

Maandae
Dinsdae         
Woensdae

- 14:00 - 15:00            Voor die Gr. 1 klasse

0/7

Maandae  (Gr. 1 R, H en D klasse)
Dinsdae    ( Gr. 1 S, N en T klasse)

13:10 - 14:00      (Hoofnetbalbane)

 

Netbal

Die skool beskik oor vyf weervaste netbalbane.  Netbal word gedurende die tweede kwartaal aangebied.  Die spanne is vanaf 0/8A en B tot en met 0/13A en B.  C-spanne in elke ouderdomsgroep word daargestel, om meer leerders die geleentheid te bied om deel te neem.  Die 0/13A en 0/12A spanne speel ook proewe vir opname in die Gautengspan.  Netbaltoere word van tyd tot tyd onderneem.

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.