Sterkte vir die ATKV- Redenaars wat nog voorlê.
SUPER 12 – REDENAARS FINALE PUNTESTAND 2012
|
SKOOL |
PUNTE |
|
1. Wierdapark |
149 |
|
2. Vastrap |
146 |
|
3. Elarduspark |
138 |
|
4. Randhart |
133 |
|
5. Stephanus Roos |
123 |
|
6. Fontainbleau |
122 |
|
7. Oosskool |
118 |
|
8. Hennopspark |
109 |
|
9. Menlopark |
107 |
|
10. Tzaneen |
106 |
|
11. Constantiapark |
100 |
|
12. Goedehoop |
91 |
|
13. Orion |
81 |
|
14. Rustenburg |
78 |
|
15. Saamtrek |
74 |
|
16. Kruinsig |
69 |
|
17. Jan v. Riebeeck |
61 |
|
18. Middelburg |
54 |
|
19. Mooirivier |
46 |
|
20.JJv. d. Merwe |
45 |
|
21. Kollegepark |
42 |
|
22.Florida |
29 |
|
23.Pietersburg |
29 |
|
24.Randfontein |
14 |
Graag gee ons vir u die temas deur van 2012 se redenaars:
Graad 1 -3 (tydsduur 2 - 4 minute)
Graad 4 -5 (tydsduur 2 - 4 minute)
Graad 6 -7 (tydsduur 4 - 5 minute)
Moet asseblief nie die toespraak te lank maak nie. redenaars verloor punte by Super 12 en ATKV.
Ons skool het die naweek van 11 en 12 Maart 2011 aan die Super 12 redenaarskompetisie deelgeneem. Daar was 6 leerders wat individueel deelgeneem het en ons spanredenaars van 4 leerders.
Gustav Prinsloo - Graad 7
Isabel Venter - Graad 6
Warnu Hattingh - Graad 5
Divan Botes - Graad 6
Lara Feenstra - Graad 3
Ryno Jordaan - Graad 2
Gustav Prinsloo
Anton Rancati
Hanro Marais
André Klopper
Gustav het 6de geëindig in die finaal. Divan was ook in die finaal. Ons spanredenaars het 5de geëindig. Algeheel het die skool 6de geëindig uit 24 skole.
Baie geluk aan die 7 leerders wat ons skool se naam hoog gehou het, ons is baie trots op julle. Sterkte met julle voorbereiding vir die ATKV-kompetisie in Meimaand.
Ons het verlede week 14-17 Februarie ons interne redenaarskompetisie afgehandel. Ons het wonderlike toesprake gehad en dit was 'n voorreg om na almal se toesprake te kon luister. Daar is soveel talent dat ons werklik trots is op elke redenaar wat deelgeneem het.
Die volgende redenaars is gekies om ons skool by die Super 12 kompetisie en die ATKV kompetisie te verteenwoordig.
Graad 2
Ryno Jordaan - 80% - Wenner - Super 12 en ATKV
Anzelle Fourie - 79.3% Naaswenner - ATKV
Graad 3
Lara Feenstra - 80.3% - Wenner en algehele wenner Graad 2 en 3 - Super 12 en ATKV
Sunelle Pretorius - 78% - Naaswenner - ATKV
Graad 4
Davin Botes - 78% - Wenner - Super 12 en ATKV
Micke Coetzee - 72.6% - Naaswenner - ATKV
Graad 5
Warnu Hattingh - 81.3% - Wenner en Algehele wenner Graad 4 en 5 - Super 12 en ATKV
Jana Coetze - 79% - Naaswenner - ATKV
Graad 6
Isabel Venter - 82% - Wenner - Super 12 en ATKV
Melissa Fourie - 78% - Naaswenner - ATKV
Graad 7
Gustav Prinsloo - 91.5% - Wenner - Algehele wenner Graad 6 en 7
Super 12 en ATKV
Niki Vermaak - 78.8% - Naaswenner - ATKV
Chelaine Prinsloo - 78.6% - ATKV
Super 12 - 6 Redenaars
ATKV - 13 Redenaars
Ons het ook twee spanredenaarspanne.
'n A-span wat aan Super 12 en Suid-Gauteng spanredenaars deelneem en 'n B-span wat net aan die Suid-Gauteng spanredenaars deelneem.
Super 12 Redenaarskompetisie
11 en 12 Maart 2011
Laerskool Vastrap, Rustenburg
ATKV Redenaarskompetisie
1ste rondte
9, 10 en 11 Mei by Laerskool Elsburg
Sal later 'n definitiewe datum aan u deurgee.
Organiseerder: Mev H M A Muller