Skaak

SKAAK

2012   Interne Skaakkampioenskappe    Gr. 5 – 7

Die k ampioenskappe vind jaarliks plaas sodat ‘n wenner en naaswenner in elke graad bepaal kan word.

Op Donderdag 2 Februarie 2012 het altesaam 35 leerders  met konings, pionne, kastele en vele meer sake uitgespook.

Die uitslag was as volg:

Graad 5:  Wenner:                Reinhardt Kühn

               Naaswenner: Ryno Butler

Graad 6: Wenner:        Llewellyn v.d. Merwe

              Naaswenner:  Arno Marais

Graad 7 : Wenner:       Leonie Grobler

               Naaswenner: Alex Williams

Die leerders wat in die oefengroepe gaan wees, sal later aangekondig word.

Uit hierdie leerders sal die Super 12-spanne gekies word wat die Ranties dan op Saterdag 5 Mei 2012 gaan verteenwoordig.

Verantwoordelike personeel: Me L. Appelgryn en Me R. Nel

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.