'n Spraakterapeut let veral op 'n kind se:
Die uitspraak van klanke naamlik (r), (s), (l) ensovoorts. Artikulasie beïnvloed spelling en algemene verstaanbaarheid van spraak.
Beskik die kind oor 'n uitgebreide Afrikaanse woordeskat, wat noodsaaklik is in alle vakke.
Verstaan van vrae en opdragte asook die vermoë om gedagtes in woorde uit te druk. Die gebruik van goeie sinskonstruksies is noodsaaklik.
Hakkelgedrag kan beheer word met terapie.
Ken die leerder al sy klanke en hoor hy dit reg. Kan woorde opgebreek word in klanke of saamgevoeg word om woorde te vorm.
GESKREWE TAAL EN SINSBOU GENIET BAIE AANDAG.
Vir meer inligting kontak:
Mevrou Antoinette Pienaar
867-5292
083 339 4810