Spreekkoor

Ons skryf 2 spreekkore in vir die kunswedstryd hierdie jaar:


Junior Spreekkoor: Graad 1 tot 3

Senior Spreekkoor: Graad 4 tot 7

Die derde kwartaal gaan ons met volle oorgawe begin oefen. Die oefentye gaan soos volg wees:

Elke Donderdagmiddag vanaf 14:00 tot 15:00 vir beide spreekkore. Oefening begin eerste Donderdag van derde kwartaal.

 

Al die leerders wat wil deelneem aan die spreekkore, gaan hul gediggies aan die einde van die tweede kwartaal kry.

Let wel: Leerders wat reeds in die kore vir sang is, mag egter nie spreekkoor doen nie.

Organiseerder:  Mev I Venter

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.