Super 12

In 1999 was Laerskool Randhart een van die stigterskole van die Super 12. Sedert die begin jare het Laerskool Randhart aan die A-afdeling deelgeneem teen die top skole wat deel is van die Super 12. Ons het uiters goed presteer deur die jare en word net sterker op elke gebied. Dus glo ons dat om die beste te wees moet ons teen die beste skole deelneem.


Vir meer uitslae en inligting omtrend die Super 12 vir laerskole, kan u dan gerus na www.super12ls.co.za gaan.

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.