Tennis

Jaarliks word seuns en dogters tennisspanne vir die liga ingeskryf.  Die skool beskik oor 3 tennisbane.  'n Professionele afrigter bied groep- en individuele afrigting teen vergoeding aan.

Spanbestuurders:  2012 1ste span (dogters)  N. Vermeulen
  2de span (dogters)   H M Steyn
  Junior dogters span: M. Duvenage
  1ste span (seuns)     M L van As
  2de span (seuns)      L van Zyl
  3de span (seuns)      S Roux
   Junior seuns sapn: A. Slabbert
Afrigters:

Super 12: N. Vermeulen

  Spanbestuurders: M.McMaster & N. Vermeulen
 

 

                                     SUPER 12:

 

Die jaarlikse Super 12 het vanjaar 11 en 12 Augustus plaas gevind te Groenkloof. Ons seuns en dogters het 12de geeindig en algeheel was ons ook 12de.

 

                                                 LIGA:

Ons tennisspanne het gedurende die liga baie goed presteer. Ons Senior spanne het as volg geeindig:

1ste span seuns: 1ste plek

2de span seuns: 2de plek

1ste span dogters: 1ste plek

2de span dogters: 2de plek

 

Baie geluk aan die spanne, ons as Ranties is baie trots op julle!!!

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.