By Laerskool Randhart glo ons dat ons leerders gelukkig moet wees, want slegs dan kan 'n leerder tot sy volle potensiaal ontwikkel. Om leerders met probleme te ondersteun en by te staan, is die volgende persone op die skoolterrein werksaam:
- Spraakterapeut - Antoinette Pienaar -083 339 4810
- Arbeidsterapeut - Rika van der Merwe - 083 557 6128
- Remediërende Onderrig; Sielkundige; Forensieskundige - Helena Malan
083 613 1723
- Neuroterapeut; Kliniese Neurosielkundige - Yolanda Kerlen -079 390 2460
- Opvoedkundige Sielkundige - Iona Kotze - 082 887 1419
- Berader; Maatskaplike Werkster - Heidi Viljoen - 076 032 7991
- Jeugwerkers, Doxa Deo - 011 867 5954
- Opvoedkundige Sielkundige - Iona Kotze - 082 887 1419
- RO, Sielkundige en Forensiesekundige - Helena Malan - 083 613 1723
- Berader en Maatskaplike Werkster - Heidi Viljoen - 076 032 7991
- Neuroterapeut en Kliniese Neurosielkundige - Yolanda Kerlen - 079 390 2460
Ouers wat voel dat hulle kinders berading nodig het, bv. na 'n motorkaping; traumatiese gebeure by die huis; dood van 'n geliefde; ens. kan mev. Ria Nel by die skool (011 864-5110) kontak sodat daar 'n afspraak gemaak kan word.
Ons weet dat hierdie persone 'n verskil maak in die daaglikse funksionering van ons skool.