Top 10

By Laerskool Randhart streef ons na akademiese uitnemendheid en daarom word die top 5 in elke klas, sowel as die top 10 in elke graad kwartaalliks aangekondig. Die toppresteerders word tydens die saalopening van die laaste skooldag van elke kwartaal vereer vir hulle toewyding, deurlopende harde werk en deursettingsvermoë. Elkeen ontvang ook ’n sertifikaat as bewys van hul prestasies.

Elke leerders by Laerskool Randhart word aangemoedig en bygestaan om uiteindelik die soet smaak van akademiese sukses te smaak.

Die eerste top 5 en top 10-leerders van die jaar word op 30 Maart 2012 aangekondig.

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.