VCSV

2012

Twee plaaslike gemeentes naamlik NG Kerk Alberton-Suid en Doxa Deo gaan hierdie jaar betrokke wees by die skool se VCSV. Die organiseerder en sameroeper is Ds. Werner Schroeder en meneer Michael Boucher.

Graad 4-7 gaan weekliks bymekaar kom in hetsy kleingroepe in die klas, waar elke klas ‘n aparte fasiliteerder gaan hê wat ‘n les met hulle gaan deur werk of 'n grootgroep in die saal waar hulle na ‘n DVD met ‘n boodskap kyk en sing.

Die VCSV tesame met die leerlingraad beoog om met Kersliedere by Kerslig op 5 Desember 2012 af te sluit.

 

 

Ekstra hulpmiddels

Hier is webwerf skakels as u enige inligting nodig het oor:

Egskeidingsondersteunings: http://www.dc4k.org/parentzone/library

Algemene vrae: http://www.lucydanielscenter.org/

Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.