Wiskunde Olimpiade

Wiskunde Olimpiade - 2012

 

Laerskool Randhart gaan hierdie jaar aan die Wiskunde Olimpiade vir Gr. 4 - 7 wat deur die Distrik georganiseer word, deelneem. Die Olimpiade behels aktiwiteite t.o.v. die vier hoofbewerkings (+;-; x en ÷) en probleemoplossing. Die beste leerders in elke graad sal die skool verteenwoordig tydens die "Cluster" Olimpiade. Wenners van die "Cluster" Olimpiade sal dan weer verder deelneem aan die Distrik Olimpiade en Provinsiale Olimpiade.


Copyright 2011 Randhart Laer. All Rights Reserved.
South African Web Design and Hosting by eConsultant.